'n Week of wat gelede het ons ons laaste dag op skool gehad. Oormore as ons weer omkyk stippel-streep tyd in verslete linte agter ons en het nog dertig jaar gegaan.
Voor almal wat so 'n belangrike tyd van hul lewens saam deurgebring het, nog verder oor die planeet versprei lê, sal ons graag weer almal 'n slag wil sien en die geheues verfris. Laat weet asseblief as jy kan bywoon of nie en hoe ons jou op datum moet hou. En versprei die woord, ons wil almal sien.
3 Maart 2012: Nelspruit - Bergvlam Hoërskool Lapa en Losies
RSVP ASAP: Marius Loots
mloots at medic dot up dot ac dot za
+27.725806723
+27.123192144
+27.123293752
skype: marius_loots
And in the end
In all that we say
And all that we do
All that we leave behind
Is a trail of memories
Will you remember those
that are enclosed within
the border of your mind?
V 2 februarie 2012